Skip to main content

Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat

Wêreldvlugtelingdag is op Maandag (20 Junie) gevier. In meningsartikels vir Daily Maverick en News24, skryf dr Callixte Kavuro* van die Departement Publiekreg...

Drie FGGW-navorsers-klinici ontvang toekennings van Discovery-stigting

Drie klinici-navorsers van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het toekennings ontvang van die Discovery-stigting vir hulle afsonderlike werk in...

'Ek het die geleentheid aangegryp'

Othmar Vorster SciMathUS-klas van 2017 Graadprogram: BScHons in Aardwetenskappe 2021 Ek is Othmar Vorster en ek is oorspronklik van Kakamas, maar het op 'n jong...

Jeugdag: Jongmense veg steeds vir verandering

Suid-Afrikaners vier Jeugdag op Donderdag (16 Junie). In meningsartikels vir die media skryf jongmense aan die Universiteit Stellenbosch dat die jeug se stryd...

US-kenners doen SA se eerste volledige histerektomies met behulp van ʼn robot by Tygerberg-hospitaal

Die eerste volledige histerektomie met behulp van ʼn robot in Suid-Afrika is onlangs suksesvol deur ʼn span chirurgiespesialiste van die Universiteit Stellenbosch...

Neelsie Bioskoop opgeknap en reg om te vermaak

​Die volgende keer as jy Neelsie toe gaan, onthou om te gaan inloer by die nuut-opgeknapte Neelsie Bioskoop wat spog met 'n pragtige nuwe voorkoms. Die...

Eerste kohort van Future17-inisiatief voltooi kursus

​ʼn Diverse groep van 130 internasionale studente van Brasilië, die Verenigde Koninkryk, China en Suid-Afrika het geskiedenis gemaak deur die Future17-...

Geen styging in selfdoodkoerse gedurende pandemie

Baie mense, insluitende kundiges op die gebied van geestesgesondheid, het 'n drastiese toename in selfdoodkoerse ná die uitbreking van Covid-19 verwag. Maar tog...

MA-dag vir studente by Afrikaans en Nederlands

Maandag 13 Junie het agt MA-studente in die Departement Afrikaans en Nederlands met hulle navorsing en hulle vordering oor die afgelope ses maande gespog deur...

Wysigings in wetgewing nodig om wangedrag, onbevoegdheid van opvoeders beter te reguleer

Suid-Afrika se onderwyswetgewing het 'n gebrek aan slaankrag ten opsigte van die regulering van die wangedrag en onbevoegdheid van sommige van ons opvoeders in...
Subscribe to