Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is weer terug op die verhoog en vind van 1 tot 10 Julie in die Konservatorium, Universiteit Stellenbosch plaas...
Swanger vroue in Afrika suid van die Sahara wat met Covid-19 in die hospitaal opgeneem word, sterf teen ʼn veel hoër koers as swanger vroue sonder Covid-19 en...
Kreef wat langs Suid-Afrika se Weskus voorkom, eet gewoonlik inheemse mossels, maar met die regte kondisionering (of volgehoue blootstelling) kan hulle ook 'n...
Die geleentheidskalender vir Imbizo 365 maak van die skeppende kunste en aktiwiteite soos filmbesprekings, debatte en uitstappies gebruik om deelnemers te help...
As ek eerlik moet wees, het ek nooit geweet wat die regte manier is om Menseregtedag te vier nie, en weet ek nog steeds nie. Moet ons dan nie elke dag die...
“Die ontneming van menseregte is die ontkenning van die menslikheid van mense" – Nelson Mandela Dit was vir my ʼn ontsagwekkende oomblik om die Slawelosie in...
Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf. Daar word baie gepraat oor wie die kennis besit en wie die...
Brandon Visser, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), sal in Junie 2022 stilweg die dag 'n jaar gelede herdenk toe hy naby Londen-brug (London...
Marius Swart se werk, veral sy Engelse vertaling van Marlene van Niekerk se Die sneeuslaper, is onlangs deur die International Federation of Translators (FIT)...