Skip to main content

DTTS verskaf leierskap met die opdatering van die WGO se TB-riglyne vir kinders

​Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het onlangs nuwe riglyne vir die behandeling van veelvoudige middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) in kinders en...

“Almost to the Beach”

Article Title: PARALIC SEDIMENTOLOGY OF THE MUSSENTUCHIT MEMBER COASTAL PLAIN, CEDAR MOUNTAIN FORMATION, CENTRAL UTAH, U.S.A.SU Sedimentologist, Dr Ryan T...

US-somerskool vier 20 jaar

Wat twee dekades gelede begin het as 'n geleentheid vir Amerikaanse studente om deur 'n drie tot vier weke lange akademiese program blootstelling aan Suid...

FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees

Hierdie artikel is ʼn eerstehandse verslag van FGGW-studente se ervaring by die Greenpop Reforest Fest 2022. ʼn Paar weke gelede het ʼn groep van tien Tygermaties...

US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan

Met die King IV-verslag oor korporatiewe bestuur het Suid-Afrika internasionaal erkenning ontvang as 'n leier op die gebied van korporatiewe bestuur. In...

Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek

Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang van Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se...

Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks

​Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit se...

2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

​​Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel...

Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond

Wêreldmikrobioomdag is onlangs (27 Junie) gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli van die Fakulteit...

Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou

Die uitdrukking op 'n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy werk...
Subscribe to