“Dis ongetwyfeld nie 'n 8 tot 5 werk nie. Ek is mal oor die buitelewe en veldwerk, veral geologiese kartering is definitief die lekkerste deel van my werk –...
“Ek gee onderrig en probeer om jongmense te inspireer om 'n loopbbaan in die natuurwetenskappe te volg. Jyself begryp eers 'n konsep ten volle wanneer jy iets...
“Ek dink om in enige wetenskapsveld te werk, moet jy 'n absolute liefde en passie daarvoor hê. Ek glo dat as jy lief is vir wat jy doen, dit nie voel soos werk...
“Ek geniet dit regtig om bewustheid, bewondering en respek vir die Kaapse flora en fauna te skep deur middel van mooi en elegante funksionele kuns wat 'n groot...
“By die Universiteit Stellenbosch word jy gedruk om groot volumes werk baas te raak en op 'n sinvolle wyse weer te gee. Dit sal in jou guns tel, ongeag die...
( Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa) Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op Maandag 20 Junie 2022 die tweede van sy vier geskeduleerde vergaderings...
“Die beste verkoopspersone is diegene wat hulle veld werklik goed ken. Mense sal jou respekteer en meer vertroue in jou hê." – Dewald Noeth, MSc [SJM[1] in...
Beste studente en kollegas Noudat ons gereed maak vir 'n welverdiende halfjaarreses, wil ek julle graag op hoogte bring van die reëlings vir leer, onderrig en...
“Jou loopbaan is jóúne. Hoe vinniger jy jou passie ontdek, hoe makliker sal die geleenthede kom wat reg aan jou passie sal laat geskied" – Dr Nonkululeko...
“Die grootste vreugde wat ek uit my werk put, is wanneer mense uit verskillende myndissiplines saam sit en dit regkry om van die tegniese uitdagings wat die...