Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit se...
Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel...
Wêreldmikrobioomdag is onlangs (27 Junie) gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli van die Fakulteit...
Die uitdrukking op 'n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy werk...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het bekend gemaak dat voornemende voorgraadse studente nou vir...
Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens van...
Ons het 'n skoolkurrikulum nodig wat kan help om die ongelykhede in ons onderwysstelsel aan te spreek en wat ook leerders met die nodige kennis en vaardighede...
“Om as raadgewende geowetenskaplike te werk, kan jy die beste van twee wêrelde hê. Daar is tye wat ek na vreemde lande gevlieg word om plekke te besoek wat ek...
Wat omtrent jou posisie maak jou opgewonde?Ek kan voorspraak maak vir die gemarginaliseerde en kwesbare gemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch.Het jy...
“Wat ek die meeste van ontledings hou, is die geleenthede wat dit bied vir kreatiewe probleemoplossing: 'n uitdaging kan baie dikwels vanuit een (of 'n...