Toe Megan Versfeld die toelatingsvereistes vir die hoofstroomprogram in Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n skrale twee punte misloop...
ʼn Onlangse navorsingsartikel beklemtoon die transformerende effek wat ʼn program deur die Seldsame Siekte Genomika in Suid-Afrika (RDGSA) -navorsingsgroep het op...
Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid...
Gedurende die afgelope skoolvakansie het Graad 11- en 12-leerders wat in 'n loopbaan as rekeningkundige belang stel, verskeie ontwikkelingskampe bygewoon wat...
'n Aantal jongmense van die Noordhoek-gemeenskap op Velddrif langs die Weskus het hulle eie ondernemings begin of bestaande ondernemings uitgebrei nadat hulle...
Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die...
Drie navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ruim toekennings van die Suid-Afrikaanse...
Die Universiteit Stellenbosch is by die Universiteit-Nywerheidsinnovasienetwerk (UIIN) se jaarlikse konferensie in Amsterdam aangewys as naaswenner in die...
Hierdie is die kritiese vraag wat deur ’n samewerkende span navorsers en praktisyns gevra word in hulle jongste rondte van befondsing. Aan die kern hiervan is...