Skip to main content

US verower 3 toekennings by toonaangewende ‘Oscars vir die wetenskap’

Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie pryse weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se...

Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling

Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste...

Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan

​Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand...

US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning

Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr Lizabé...

Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag

​Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur (FB)-personeel en verskaffers het op Maandag, 18 Julie 2022 in groot getalle by die Laerskool AF Louw...

Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding

​Die dissiplinêre verhoor van mnr Theuns du Toit na aanleiding van ’n voorval by Huis Marais op 15 Mei 2022 is op 23 Junie 2022 afgehandel. Die Universiteit se...

VGP-student Shane nou 'n suksesvolle radiofrekwensie-ingenieur

Shane Moyce is ná matriek vir 'n oorbruggingsjaar oorsee en het met sy terugkeer by die Universiteit Stellenbosch (US) aansoek gedoen om Ingenieurswese te...

Aardwetenskap-studente skitter by wêreldkonferensie oor mineraaleksplorasie

​Yann Waku en Steve Chingwaru, nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs onderskeidelik die...

Sportwetenskap dosent oorwin berge (en vrese) om maandstonde armoede te help veg

Na ʼn stryd met Covid-19 was die sportwetenskap-dosent, dr Shaundré Jacobs, vasberade om die moordende 13 Pieke Uitdaging aan te pak om haar fiksheidvlakke weer...

US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning van R26 miljoen

​Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr...
Subscribe to