Skip to main content

Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning

Glory Ngwenya, 'n aktuariële wetenskapstudent, is die ontvanger van Discovery se Adrian Gore Genootskapstoekenning vir 2022. Dit is die heel eerste keer dat 'n...

Studenteraad #LunchBoxChallenge

​Om te gee en te versorg is 'n kerndeel van soveel vroue se lewens. Die Sosiale Impak-portefeulje van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR)...

Innovus vier vroue entrepreneurs wat van ons wêreld 'n beter plek maak

​Suid-Afrikaners herdenk elke jaar Vrouemaand in Augustus as 'n huldeblyk aan die dapper vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou gestap het om 'n einde te...

Thuthuka Stellenbosch vier 15 jaar in diens van studente

​Die Stellenbosch Thuthuka-program, ˈn inisiatief om voorheen benadeelde leerders aan te moedig om 'n loopbaan as geoktrooieerde rekenmeesters te volg, het...

Vrouepioniers bespreek loopbaanontwikkeling

'n Paneelbespreking met die doel om jong alumni te help om voordeel te trek uit die advies en ervarings van twee kundige pioniers in die werksomgewing, is...

SciMathUS se merkwaardige vroue

Ter viering van Vrouemaand het die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram die kollig laat val op vier merkwaardige vroue wat...

Winterkoue en witwarm taalnavorsing

​Honneursstudente in die Departement Afrikaans en Nederlands het 'n mini-kongres bygewoon waar vele navorsingsvelde betrek is en 'n hele paar navorsingsloopbane...

Gedenkgeleentheid vier Afrikaanse taalvariasie

“Jou manier van Afrikaans praat, hoewel dit anders mag klink as die manier waarop ander die taal praat, het presies dieselfde reëlmaat en dieselfde orde as...

Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie

ʼn Paar jaar gelede het Suid-Afrika ʼn innoverende strategie in werking gestel om burgers se hoë soutinname te help verminder. Al is ʼn mate van sukses aanvanklik...

Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“

Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te...
Subscribe to