Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se...
Ons jaarlikse Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van Donderdag 8 September tot Saterdag 10 September 2022 op die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse plaas...
Wat is werklik die krag van netwerke? Dit is die kwessie wat dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie, onlangs in ʼn artikel vir...
“Dit is al 27 jaar vandat Vrouedag vir die eerste keer in Suid-Afrika gevier is ter herdenking van die deurmars van ongeveer 20 000 vroue na die Unie Gebou...
Ontmoet vir Cher Petersen, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se merkwaardige alumnae. Cher glo jy moet elke geleentheid aangryp wat jou nader bring...
Danksy die Jala Peo Voedsel- en Voedingstuingprojek spog elke deelnemende laerskool langs die droë Weskus nou met 'n goedversorgde groentetuin wat leerders se...
Professor Shahida Moosa, ʼn senior genetikus aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het die Suid-Afrikaanse...
Dit is amptelik. Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gaan die eerste agt Nobel-simposiums in Afrika aanbied. Dit is vandeesweek by die...