'n Jaar gelede het Laerskool Cloetesville die eerste skool in Suid-Afrika geword wat 'n Energieprestasiesertifikaat (EPC) ontvang het nadat die Universiteit...
Deesdae kan geen land óf instelling meer in afsondering funksioneer nie. Daarom prioritiseer tersiêre instellings internasionalisering om hulle profiel en...
Dr Zethu Mkhize staan aan die stuur van die Transformasiekantoor. Hier lei sy mense met uiteenlopende persoonlikhede en lewenservarings om sáám die Universiteit...
Leierskap is veeleisend, veral om te voldoen aan verwagtinge dat leiers al die antwoorde moet hê. Maar leierskap kan baie vervullend wees, veral as leiers...
Wat het die Helderberg, Kleinmond, Tafelberg, Bettysbaai, en Knysna en George gemeen? Hull is maar net van die gebiede wat die afgelope paar jaar onder...
Maatskaplike werkers het voldoende toesig in die vorm van voortgesette opleiding en professionele leiding nodig om doeltreffende en voldoende dienste in...
Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022. Die Onderrigtoekennings erken en beloon uitstaande onderrig aan die...
Sheba Kashiri het nie net 'n hernieude waardering vir haar studies aan die Universiteit Stellenbosch ontwikkel nie, maar ook 'n beter begrip van haar...
Malebo Malope, 'n genetiese voorligter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangewys as een van die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners...
Die byvoeglilke naamwoorde ding mee wanneer 'n mens probeer om Maambele Khosa te beskryf, maar briljant, beskeie en gebalanseerd kom by 'n mens op. Oorspronklik...