Skip to main content

Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

'n Groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs met inwoners van Jamestown in Stellenbosch oor aandete in gesprek getree as deel...

ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies

Daar is 'n bekende verhaal van 'n seun op 'n strand vol uitgespoelde seesterre wat sy bes gedoen het om soveel moontlik daarvan terug te gooi in die see, al het...

Personeel geloof vir hul 'behendige veerkragtigheid' gedurende pandemie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het gedurende die Covid-19-pandemie gefloreer danksy die harde werk, toewyding en “behendige veerkragtigheid" van sy...

Nagraadse Studie in Wetenskapkommunikasie by Universiteit Stellenbosch

Bestuurders, beleidsbepalers en befondsers van wetenskappe, asook navorsers self, erken al hoe meer die waarde en belangrikheid van strategiese en effektiewe...

I am enough

"Beautiful people, believing I am enough is an important part of a healthy relationship with myself. Those of us who stand firmly in this belief can be mentors...

Insigte verkry met volumetriese elektronmikroskopie

Elektronmikroskopie (EM) is lank reeds 'n noodsaaklike hulpmiddel vir navorsers om die ultrastrukturele detail van selle en weefsels op nanoskaal resolusie te...

Nuwe studie help ons om perinatale selfdood in Suid-Afrika te verstaan

Moederselfdoodkoerse in Suid-Afrika kan moontlik verminder word deur praktiese sorg en materiële hulp vir kindersorg en armoedeverligting aan perinatale ma's te...

Mense met intellektuele gestremdheid het ʼn reg tot seksualiteit

Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier . Baie Suid-Afrikaners wat met intellektuele gestremdheid lewe...

Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK

Dosente van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs...

Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek

Die SARS-CoV-2-virus genaamd COVID-19 het die wêreld sedert Desember 2019 verlam, en dit was die wetenskaplike gemeenskap wat gereageer het met...
Subscribe to