Skip to main content

Twee US-studente en voorste globale jeugleiers pak wêrelduitdagings aan

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) neem binnekort deel aan Camp 2030, 'n inisiatief van Unite 2030 – 'n globale jeuggemeenskap en...

Haar nalatenskap leef voort, en haar werk gaan aan

Die nalatenskap van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel sal nog vir baie geslagte 'n impak op die samelewing hê. Dít was duidelik by die derde Mary-Anne...

Bekendstelling van ‘Climate x’ veldtog erken jeug se rol as globale ambassadeurs

​Vyftien studente van die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning as GAUC Globale Ambassadeurs ontvang nadat hulle onlangs 'n intensiewe...

Drie US-personeellede ontvang DHOO Universiteitspersoneel Doktorale Program-toekennings

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die uitslag van die 5de fase van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) Universiteitspersoneel...

Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs

'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle...

Prof André Weideman: ware toegewydheid tot toegepaste wiskunde

​Vir sommige is "Schrödinger" en "Faddeeva" bloot vanne. Vir die Universiteit Stellenbosch (US) se uitgelese professor André Weideman verteenwoordig hulle...

Tuiskoms 2022: Bergpad draf, stap of ry fiets

Hier is jou geleentheid om daardie bene te strek. Kom pak die asemrowende Stellenboschberg te voet, op 'n drafstap of op 'n fiets aan op Saterdag 10 September...

Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik

Ivermektien. 'n Woord wat die afgelope paar jaar alte bekend geword het toe die wêreld in die greep van die Covid-19-pandemie was. Skielik is WhatsApp-groepe...

Aktiewe terugvoer: Navorsingseminaar oor onderrig, leer en assessering

Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenote en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) het op 25 Augustus 2022 'n aanlyn navorsingseminaar vir die...

Na-doktorale navorsingsgenote en mentors gevier vir hul uitsonderlike prestasie

​Na-doktorale navorsingsgenote is 'n hoofprioriteit in die strategiese visie van die Universiteit Stellenbosch (US). Ons is trots op die ontwikkeling en...
Subscribe to