Skip to main content

Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in

Om uitnemendheid in doktorale onderrig in Afrika te versterk, bied die Afrika Doktorale Akademie (ADA) van die Universiteit Stellenbosch (US) seisoenale...

Help internasionale studente nesskop by die US

​Om as student blyplek te kry en jou daar tuis te maak kan uitdagend wees – wat nog te sê as 'n internasionale student wat nog nie die land ken nie...

US-studente leer Ghana beter ken

​Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het drie US-studente die geleentheid gebied om op 30 Junie en 1...

US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië

​Die Venesiese Internasionale Universiteit (VIU) het van 18 tot 24 Julie 2022 'n somerprogram oor wetenskapdiplomasie aangebied. Deelnemers het van oor die hele...

Haar storie, op háár terme

Soos ons terugkyk op Vrouemaand in Suid-Afrika, het dr Beryl Botman pas 'n reeks Vrouemaand-verpligtinge in Augustus nagekom waarin sy inligting gedeel het oor...

Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge doen 'n beroep op alle fakulteite van die Universiteit Stellenbosch om deel te neem aan sy jaarlikse...

Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Tien prominente navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings wat op...

Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

Die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sedert sy totstandkoming in Januarie 2007 al vele verbeteringe op kampus teweeggebring...

Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af

​Die Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is skaars 'n jaar oud, maar dit het reeds 'n hele paar groot suksesse behaal. Wat dít selfs...

Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry

Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met...
Subscribe to