Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal op...
Hierdie storie is in T endani Tshauambea se eie woorde vertel. Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie...
Die onverbiddelike las van trauma-gevalle – fisiese beserings wat onmiddellike mediese sorg verg – “wurg" die gesondheidsorgstelsel se vermoë om basiese...
Die nalatenskap van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel sal nog vir baie geslagte 'n impak op die samelewing hê. Dít was duidelik by die derde Mary-Anne...
Vyftien studente van die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning as GAUC Globale Ambassadeurs ontvang nadat hulle onlangs 'n intensiewe...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die uitslag van die 5de fase van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) Universiteitspersoneel...
'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle...
Vir sommige is "Schrödinger" en "Faddeeva" bloot vanne. Vir die Universiteit Stellenbosch (US) se uitgelese professor André Weideman verteenwoordig hulle...