Die 2022 Gemeenskap Vennootskapsfunksie wat deur die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid aangebied is, was ʼn besonderse geleentheid – dit was nie net die...
Menswaardigheid is ononderhandelbaar by die Universiteit Stellenbosch (US) en moet gerespekteer en gehandhaaf word. Wanneer hierdie waardigheid aangetas is...
Me Angelique Landy van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA) se toppresteerderstoekenning in...
Wêrelddag vir Diabetes word jaarliks op 14 November gevier. November is ook Diabetesbewusmakingsmaand. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan...
Die Suid-Afrikaanse regering het tussen 1998 en 2020 R7,1 miljard (aangepas tot 2020-vlakke) spandeer om die verspreiding van indringerplante teen te werk, maar...
Die voortreflike werk wat reeds deur die leerstoel in Plantgesondheid in die Departement Agronomie van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, sal...
Beste SUNLearn fasiliteerders (25-11-2022) Inhoud van alle geregistreerde modules is nou oorgedra na hul dienooreenkomstige 2023 module spasies en alle...
Temperature het sedert die pre-industriële tydperk met 1,1 °C gestyg en daar is nou onteenseglike bewyse dat dit deur mense veroorsaak word. Terwyl die...
Moet onderwysers wat toekomstige gesondheidsorg beroepslui oplei slegs op die biomediese vereistes van die beroep fokus, of moet hulle ook eienskappe van...