Afrikaanse vertaling volg binnekort The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that...
Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder...
Universiteite in Afrika het al die nodige vermoëns en vaardighede om 'n ware impak op die vasteland te maak. Só skryf prof Wim de Villiers, Rektor en...
Die Afrika-sentrum vir MIV/vigsbestuur, wat onder die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) val, hou 'n gemeenskapsdag om Wêreldvigsdag op 1...
Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times Higher...
Tydens die onlangse Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-) het ek die heroorweging van kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir...
Die maandelikse personeelvergadering van die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) het gedurende Oktober in ʼn ander ruimte as gewoonlik plaasgevind. Die SLT...
Die SUNFin-projekspan het onlangs nuwe mylpale gevier nadat hulle onvermoeid gewerk het om die finansiële besigheidsprosesse in Oracle Cloud Financials (OCF)...
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte...
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte...