Skip to main content

MFM skitter by SA Radio-toekennings

​Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...

Gradlinc: 'n eenvourdige oplossing vir Suid-Afrika se gegradueerde werkloosheidskrisis

'n Innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – Gradlinc – is aan die begin van die Universiteit Stellenbosch se 2022-gradeplegtigheidsweek op...

EBW-dosente ontvang erkenning by entrepreneurs- kapstoekennings

​Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.

Uitgelese Rwandese pediater nou ’n ere-Matie

Die Universiteit Stellenbosch het die uitgelese Rwandese pediater, prof Agnes Binagwaho, by sy Desembergradeplegtigheid met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad...

Minister Mbombo verwelkom eerste Verpleegkunde afgestudeerdes by die gesondheidsorgstelsel

Verpleegkunde vereis dat jy meer as net jou hande en kop gebruik – jy moet ook jou hart inspan ter wille van jou pasiënte. Dit was die boodskap wat die Wes...

Departement neem afskeid van vyf kollegas

Aan die einde van 2022 neem die Departement Ondernemingsbestuur van vyf langsdienende kollegas afskeid. Prof Johann de Villiers en dr Mike Lamont tree af uit...

Regskliniek-prokureur se LLD help om kwesbares teen skuldeisers te beskerm

Stephan van der Merwe, senior prokureur en dosent by die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, het pas sy LLD ontvang nadat hy sy dissertasie oor...

US by Wêreldwetenskapforum verteenwoordig

Ellen R. Tise, die Senior Direkteur van Biblioteek- en Inligtingsdienste aan die Universiteit Stellenbosch, gaan deelneem aan die Wêreldwetenskapsforum (WSF)...

Kapasiteitsbou vir die monitering van plaagdoderbesoedeling in Wes-Kaapse riviere

​Geo-omgewingswetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met die Swiss Federal Institute of Aquatic Research (Eawag) in Switserland om...

Prof Ilse Feinauer ontvang Kanselierstoekenning vir navorsing

​Prof Ilse Feinauer van die Departement Afrikaans en Nederlands het Maandag 5 Desember 2022 'n Kanselierstoekenning vir volgehoue uitnemendheid in navorsing...
Subscribe to