Skip to main content

Afrikastreeksforum oor Klimaatsverandering sê “dit is tyd vir Afrika”

Die Afrikastreeksforum (ARF) oor Klimaatsverandering is deur ons Skool vir Klimaatstudies in samewerking met die Global Alliance of Universities on Climate...

Nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap

Enkele opwindende nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap sluit in nuwe personeel wat by die Sentrum aangesluit het, die Inisiatief vir...

US daartoe verbind om te help om 'n inklusiewe samelewing vir mense met gestremdhede te bou

Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremde wat jaarliks op 3 Desember gevier word, is daarop gemik om 'n begrip vir kwessies oor gestremdheid te kweek en...

Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree

Die artikel " End terms: Half of SA's public school teachers will retire in the next decade, new study predicts" deur Tebogo Monama is op 1 Desember 2022 deur...

Desember-gradeplegtighede

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek, wat van 5–9 Desember duur, 5 505 kwalifikasies verleen. Gradeweek is 'n hoogtepunt op die...

Die oorsprong van Omicron

​Die Omicron-variant van SARS-CoV-2 is ʼn jaar gelede die eerste keer in Suid-Afrika en Botswana beskryf, het vinnig oor die wêreld heen versprei en dryf vandag...

Covid-19 het SA se MIV-teikens gestrem, maar ook geleenthede vir innovasie gebring

Wêreldvigsdag word op 1 Desember herdenk. In 'n meningsartikel vir News24 skrfy dr Munya Saruchera van die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur dat ons die lesse...

US Onderrigtoekennings 2022

​Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings erken en beloon voortreflike onderrig aan die Universiteit. Die toekennings word in drie...

FGGW navorser-dokter gekies vir gesogte globale leierskap-program

Dr Elouise Kroon was een van slegs 21 “Jong Dokter-leiers" ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se leierskapontwikkelingsprogram van die...

Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het

​ Professor Guy Midgley (waarnemende direkteur), Kerry-Anne Grey (koördineerder: wetenskaplike navorsing) en Kay Murray en Yenziwe Mbuysia...
Subscribe to