Ellen R. Tise, die Senior Direkteur van Biblioteek- en Inligtingsdienste aan die Universiteit Stellenbosch, gaan deelneem aan die Wêreldwetenskapsforum (WSF)...
Geo-omgewingswetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met die Swiss Federal Institute of Aquatic Research (Eawag) in Switserland om...
Prof Ilse Feinauer van die Departement Afrikaans en Nederlands het Maandag 5 Desember 2022 'n Kanselierstoekenning vir volgehoue uitnemendheid in navorsing...
Hierdie boek stel jou bekend aan 'n verskeidenheid karakters - van ouwêreldse dieresiele wat tee van regoor die wêreld versamel, tot 'n uitgebrande prokureur en...
Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Prof Vikram Patel, 'n vooraanstaande geestesgesondheidskenner van internasionale aansien, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch (US) by sy...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eregraad aan die bekroonde joernalis, skrywer en aktivis, Zubeida Jaffer, by sy Desembergradeplegtigheid toegeken...
Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) was gedurende die laaste gedeelte van die jaar by verskeie werksaamhede betrokke, waaronder die ondersteuning van...
Wanneer die meeste mense oor 2022 besin sal hulle die jaar waarskynlik beskou as dié waarin hulle probeer terugkeer het na 'n gevoel van normaliteit en die...