Toe die 22-jarige Marcel Adams vandag sy BEd-graad (cum laude) by die Desember-gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde...
AccessEd mobiliseer maatskaplike entrepreneurs en opvoedkundige leiers om ʼn suksesvolle programmodel vir universiteitstoegang – die akademici-program – in lande...
Op 31 Oktober 2022 het Stellenbosch Universiteit (SU) ʼn afvaardiging ontvang die Universiteit van Warwick (UW). Die afvaardiging was gelei deur Prof Mike...
Die Universiteit van Groningen (UG) het Stellenbosch Universiteit (SU) geïndentifiseer as ‘n strategiese vennoot, en Stellenbosch Universiteit het die...
ʼn Eenvoudige en kostedoeltreffende vroeë pasiëntinteraksieproses kan help verseker dat Suid-Afrikaners wat in hospitale met TB gediagnoseer word, voortgesette...
Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie...
Toe Michaela Chloë Moodley op Maandag, 5 Desember gegradueer het, was dit die hoogtepunt van agt jaar van harde werk waartydens sy talle moeilike uitdagings...
Dr Rhoda Malgas, ‘n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US), en stigter van die student...
Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ʼn...