Skip to main content

US bring hulde aan Desmond Smith

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir...

Gesonde Jy

​Sluit by ons aan vir 'm 6-weke oefen program of jou jaar af te skop op 'n gesonde noot vol energie. Die program hardloop vanaf 13 Februarie tot 24 Maart en...

US verloor gewaardeerde en lojale vriend

“Nie net het die Universiteit 'n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar 'n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die Universiteit." So sê prof Wim...

Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou...

Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel uit...

US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingstydperk neem vandeesweek 'n aanvang. Die Universiteit het vanjaar sy net wyer gespan om...

Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool

​Vanjaar se Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool het Maandag (23 Januarie 2023) amptelik begin. Die skool, wat in die Krotoagebou by die Universiteit...

Mayosi-Netcare studiebeurs bied ‘geleentheid van leeftyd’ vir farmakologie-kenner

​ʼn Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch en spesialis kliniese farmakoloog en konsultant by Tygerberg-hospitaal, dr Veshni Pillay-Fuentes Lorente, het...

SA regering vermy sy menseregte-verpligtinge teenoor vlugtelinge - GSA sprekers

​Jong akademici van regoor die wêreld aangemoedig om navorsing te doen en oplossings te vind vir dringende wêreldwye kwessies soos ongelykheid, armoede en die...

Navorsing ondersoek kwessie van geweld teen mense met gestremdhede

​Onrusbarende statistieke toon dat mense met gestremdhede 'n veel hoër koers van geweld ervaar as die res van die bevolking, en dat armoede, wat dikwels met...
Subscribe to