Skip to main content

Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos

​'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch...

Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo

Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing...

Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

​As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met die...

‘n Wêreldklas biomediese navorsingsentrum in Afrika, vir Afrika

Die Suid-Afrikaanse Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Buti Manamela, het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy...

Toekomstige professor: Van ʼn stom seun tot ʼn taalmeester

​Tot hy ses jaar oud was, het Gibson Ncube nie ʼn woord gesê nie. Vandag praat dié seun wat aan stomheid gely het, vier Afrika- en drie internasionale tale. Dr...

Prof Jonathan Jansen ontvang hoogaangeskrewe internasionale erkenning

​Professor Jonathan Jansen, uitgelese professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voorsitter van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika...

AfCTA nie ʼn kitsoplossing om SA se landbou-uitvoere in Afrika te verhoog nie

Hou die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCTA) 'n geleentheid vir Suid-Afrika (SA) in om sy landbou-uitvoere verder op die vasteland uit te brei, of is dit maar...

Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?

​ 'n Nuwe studie oor die paleohistoriese geografiese verspreiding van die bedreigde Afrika-pikkewyn sedert die laaste Ystydperk, skets 'n donker prentjie van 'n...

Dr Tlaleng Mofokeng lewer 17de jaarlikse Menseregtelesing

​Die 17de Jaarlikse Menseregtelesing, aangebied deur die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte, prof Sandra Liebenberg en die waarnemende dekaan van die...

Terugvoer - SAMRK-verslag oor taal

By sy vergadering van Maandag 17 April 2023 het die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) kennis geneem van en saamgestem dat daar aspekte in die verslag...
Subscribe to