Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr...
Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur 'n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op 'n spesiale hardeware braille-toestel laat...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees daarop gefokus om sosiale kohesie deur diversiteit te...
Die saal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Academia-koshuis is Donderdag in 'n baie doeltreffende toebroodjie-fabriek omskep toe twee spanne onder die...
Ons span studentewerwers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat die hoërskoolmark bedien, is sedert die begin van die skooljaar op 18 Januarie 2023 reeds...
'n Rekordgetal internasionale studente het Maandag (6 Februarie 2023) 'n verwelkoming- en oriënteringsgeleentheid van Universiteit Stellenbosch Internasionaal...
Twee virologie-kenners aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is onlangs genooi om ʼn kommentaar-artikel in...