'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig...
Mnr MJ Jacobs (middel) het sy MSc-tesis met die titel: 'Uit-vlak sterkte en styfheidvoorspelling van SA denne-kruisgelamineerde hout' suksesvol verdedig. Die...
Allesomvattende ondersteuning verhoog studente, veral dié uit benadeelde agtergronde, se kanse op akademiese sukses en rus hulle met waardevolle vaardighede vir...
Ingesteldheid is alles. 'n Goeie kop op jou skouers kan berge versit, en as die regte ingesteldheid die dryfkrag agter 'n hele span is, is prestasie moeiteloos...
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die beweringe oor taalgebruik op sy kampusse en tree direk met die toepaslike partye in verbinding. Die US...
Ons pogings om geleidelik by klimaatsverandering aan te pas, kan ons dalk by 'n kantelpunt bring met slegs een keuse: om óf dinge op 'n totaal ander manier aan...
Renostergetalle in belangrike staatsbestuurde parke in Suid-Afrika, veral die Kruger Nasionale Park, het drasties afgeneem weens stroping. Verliese was minder...
Ná 'n onderbreking van twee jaar as gevolg van die Covid-19-inperkings het die 17de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees weer in Julie 2022 plaasgevind...
Prof Catherine Snow, die John en Elisabeth Hobbs-professor in kognisie en onderwys aan die Harvard Graduate School of Education het oor haar navorsing oor...