Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier . Die onskendbaarheid van die dokter-pasiënt verhouding is die...
Sachs, 'n Suid-Afrikaanse veteraan-aktivis, skrywer en oudregter wat in die eerste Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gedien het, het 'n inspirerende...
Agter die vriendelike glimlag van die warm pediater is ʼn skerp intellek wat voortdurend opsoek is na vernuftige maniere om die jong pasiënte te bedien wat by...
Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde hoërskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat...
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels* vir die media skryf dr Chris Jones (Sistematiese Teologie...
Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4...
Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike...
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer...
Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch...