Skip to main content

Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle

​'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die...

Toonaangewende epidemioloog word direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie by SERI

Prof Frank Tanser, 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse navorser op die gebied van MIV, het hom by die Sentrum vir Epidemie-reaksie en Innovasie (SERI) aangesluit...

US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het...

Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

​Titel: Kritikaliteit en sosiale geregtigheid Aanbieder: Emeritus professor Chrissie Boughey Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer...

Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika

Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van...

SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans

As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat...

Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat

​Met kletsbotte soos OpenAI se ChatGPT, Microsoft se Bing Chat en Google se Bard wat die wêreld aan die gons het, skryf dr Tanya de Villiers-Botha (Sentrum vir...

Beurs stel dr Maruza in staat om spesialis sorg na behoeftige moeders en babas te neem

Dit was die sagte gevoel van pasgebore babas, hulle glimlaggies, en die geluk op hulle moeders se gesigte wat haar na verloskunde en ginekologie gelei het. Lees...

OPTIMUS-program bekendstelling 2023

Photo credit: Ignus Dreyer / SCPS​ ​The top achievers attending the event included 3​​​5 second-year students selected to be part of the programme for 2023. The...
Subscribe to