Skip to main content

Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word

​Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle...

Wêreldnierdag: Die dialise-gaping moet oorbrug word

​Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (9 Maart 2023) gehou. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Yazied Chothia (Tygerberg-hospitaal...

“Kunsmatige-intelligensie-inspuiting” vir US-navorsing oor lang-Covid

Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) oor lang-Covid, het 'n “kunsmatige- Intelligensie-inspuiting" ter waarde van meer as R11.75 million (€600 000)...

SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk

Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020...

Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur

Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om 'n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels...

Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...

US ontvang NIH-toekenning van R40 miljoen om MIV-voorkomingstrategieë vir landelike gebiede in Afrika te ontwikkel

​Prof Frank Tanser, ʼn top-wetenskaplike in MIV-navorsing wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri)...

Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

​ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs...

Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm

Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...

ChatGPT in die kollig by US-seminaar

​Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die...
Subscribe to