Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se verslag oor taal in US-koshuise. “Menswaardigheid is...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en...
'n PhD-student in Chemie aan die Universiteit Stellenbosch, Jessica Thibaud, is een van ses Suid-Afrikaanse vrouewetenskaplikes wat 'n finansiële toekenning...
Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die...
Robert Kotzé is ʼn man van vele talente, maar een ongewone vaardigheid het hom oor die afgelope drie dekades goed te pas gekom: die vermoë om feitlik oombliklik...
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van 'n...
“Ons moet veg vir die samelewing wat ons wil hê." Dít was die woorde van voormalige Konstitusionele Hof-regter Albie Sachs by die vierde jaarlikse...
Wanneer ons van die Universiteit Stellenbosch (US) se Verwelkomingsprogram praat, dink ons gewoonlik aan eerstejaars wat vir die eerste keer aan die...
Die US Raad dra 'n algemene oorsigverantwoordelikheid ten opsigte van akademiese en bedryfsaangeleentheid, asook oor institusionele beleid en strategie. Die US...