Prof Wessel du Toit van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei het ons Afrikadag saam met die res van die wêreld...
Bykans drie dekades ná die aanvang van Suid-Afrika se demokrasie word die skoolstelsel steeds deur ongelyke leergeleenthede geteister. ʼn Gekombineerde...
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Leerstoel in Interkulturele Bevoegdhede is aan die Universiteit...
“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word...
Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het p rof Taryn Young op ʼn klomp...
Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit...
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool...