Skip to main content

SAOG-beurs aan US-student toegeken om ekonomiese integrasie in die streek te bestudeer

​Kgomotso Madiba is 'n veelsydige jong vrou wie se identiteit deur sowel haar akademiese as haar nie-akademiese lewe gevorm is. Sy geniet die kunste...

Noodgeneeskunde-spesialis ʼn steunpilaar in tye van Covid én kanker

Kleintyd het prof Heike Geduld, hoof van die Afdeling Noodgeneeskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), van drama weggeskram en emosioneel-gelade...

SUNFin-span gereed om in Julie 2023 lewendig te gaan

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort 'n nuwe finansiële stelsel hê. Die SUNFin-projek het sy finale fase bereik voordat dit in Julie vanjaar...

LOA Seminaar: “Infusing research-mindedness in a Psychology Honours module"

Afdeling Leer- en Onderrigverryking Seminaar 1 van 4: 16 Maart 2023 ​Spreker: Prof. Ashraf Kagee (Departement Sielkunde, Fakulteit Lettere en Sosiale...

Die natuurlewe se rol in voedselstelsels

​​​​​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en die Southern Africa Food Lab het onlangs 'n African Food Dialogue paneelbespreking...

Siggestremde US-graduata weier dat teenspoed haar lewe versuur

Ondanks talle uitdagings – soos ʼn siggestremdheid wat haar loopbaan as radiograaf kortgeknip het, swak gesondheid en toe die verlies van haar huis in verlede...

PhD-studie kan help keer dat beestuberkulose onder Afrika-buffels versprei

ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn innoverende manier gevind om beestuberkulose (bees-TB) by Afrika-buffels te diagnoseer en besmette diere...

US bied tweede werkswinkel aan oor opkomende navorsingsveld: ekstrasellulêre vesikels

Die opkomende navorsingsveld oor ekstrasellulêre vesikels (EV) in biologie, fisiologie en biotegnologie was weer die fokus van bespreking toe Suid-Afrikaanse...

US vereer vooraanstaande landbou-ekonoom met eregraad

​​​​​​​Die vooraanstaande landbou-ekonoom, dr Uma Lele, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch by sy Maart-gradeplegtigheid vereer. Sy het die...

Nuwe DSc-studie verken onontginde potensiaal van die menslike dermmikrobioom

Hoe meer ons te wete kom oor die menslike dermmikrobioom en die derm-brein-as, hoe meer vrae ontstaan oor die invloed wat triljoene mikroörganismes op die...
Subscribe to