Skip to main content

US se WOW-inisiatief voltooi kringloop van 20 jaar

​​ Met die viering van sy 20ste bestaansjaar het die Universiteit Stellenbosch (US) se WOW-inisiatief ʼn kringloop voltooi, met voormalige deelnemers wat as...

US koördineer streeksentrum vir uitnemendheid in beroepsgerigte opleiding in die watersektor

​Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) sal die vestiging van die eerste streeksentrum vir beroepsuitnemendheid (CoVE) in Water koördineer – wat...

Kletstyd: KI en AI

Kletstyd: KI en AI Terwyl die blare in Victoriastraat verkleur en die kampus rustiger raak na 'n besige semester is dinge op die US se KI-toneel aan die gons...

Nikita Sitharam's Innovative Arbovirus Dashboards to Redefine Epidemic Response in Africa

​​Nikita Sitharam, a dedicated bioinformatics Master's student at Stellenbosch University, is revolutionizing epidemic response in Africa through her ground...

Akademikus Lis Lange aangestel as spesiale adviseur: leer en onderrig by die US

​Die hoogaangeskrewe akademikus prof Lis Lange is as spesiale adviseur vir die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh...

US sedimentoloog deel van span wat nuwe spesies dinosourus in Utah ontdek

​ Dr. Ryan Tucker van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe was deel van 'n internasionale span wat 'n nuwe plantvretende dinosourus...

Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en doen inderwaarheid reeds

​Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en is inderwaarheid reeds besig om dit te doen. Ongelukkig is te veel beleidmakers daarop ingestel om armoede te...

Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou

Monensin is ʼn antimikrobiale middel wat gebruik kan word om mikro-organismes dood te maak of die groei daarvan te voorkom. Monensin word dikwels in die dieet...
Subscribe to