Skip to main content

Hipermoderne Biomediese Navorsingsinstituut ʼn 'spelbreker' vir gesondheidsorg in Afrika

​Die bekendstelling van sy nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) plaas die Universiteit Stellenbosch (US) aan die voorpunt van biomediese...

SOAR-verwelkomings-program help eerstegenerasiematies om hulle vlerke te vind

​Verteenwoordigers van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstegenerasieprogram, SOAR, is uitgenooi om by die Konferensie oor Europese Eerstejaar-ervarings...

Nuwe Afrika Sentrum-dosente bring fokus en kundigheid

​Die afgelope twee dekades het die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur, wat deel vorm van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, byna 5 000 studente...

ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Wêreldklas- biomediese navorsingsfasiliteit, die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), word vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend gestel...

Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

​Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...

Wetenskaplikes identifiseer nuwe laagtepunt vir vriespunt van water teen -70 °C

Wetenskaplikes het nog 'n wonderlike gedragseienskap van water blootgelê – toe dit hierdie keer ingeperk is tot op nanoskaalvlak by temperature onder vriespunt...

Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang

David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as...

Waardevolle uitruil van kundigheid oor ekstrasellulêre vesikels

​Mai Wageh, 'n PhD-student van McMaster Universiteit in Kanada, het onlangs ses weke in prof Kathy Myburgh se navorsingslaboratorium by die Universiteit...

Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje

​Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan...

Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se diskresionêre plasings - US Raad sal volgende stappe oorweeg

​Skrywe aan US-personeel (6 April 2023): Verlede Vrydag (31 March 2023) in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor wat ingevolge die Universiteit...
Subscribe to