Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon. Spreker: Dr Albert Strever (Departement...
'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch...
Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing...
As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met die...
Die Suid-Afrikaanse Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Buti Manamela, het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy...
Tot hy ses jaar oud was, het Gibson Ncube nie ʼn woord gesê nie. Vandag praat dié seun wat aan stomheid gely het, vier Afrika- en drie internasionale tale. Dr...
Professor Jonathan Jansen, uitgelese professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voorsitter van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika...
Hou die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCTA) 'n geleentheid vir Suid-Afrika (SA) in om sy landbou-uitvoere verder op die vasteland uit te brei, of is dit maar...
'n Nuwe studie oor die paleohistoriese geografiese verspreiding van die bedreigde Afrika-pikkewyn sedert die laaste Ystydperk, skets 'n donker prentjie van 'n...