Museums, wat dikwels beskou word as terreine vir die bewaring van geskiedenis, het 'n deurslaggewende rol om te speel in die verandering van geskiedenis, sê...
Senior menslikehulpbronnepraktisyn Peter Kirsten help personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) om vir hulle toekoms te beplan, maar wanneer hy die...
Emil van der Walt het geskiedenis gemaak toe hy die Van der Walt-medalje ontvang het as 2022 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap by die Universiteit...
Die ombud dien al lank wêreldwyd as 'n onafhanklike kanaal waar individue hulp kan soek. Die term “ombud" kom van die Nordiese terme “ombudsman", “ombudsmann"...
Nieoordraagbare siektes (NOS's) soos hartsiektes, kanker, chroniese asemhalingsiekte en diabetes is die vernaamste oorsake van vroeë sterftes wêreldwyd. Mense...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer as gasheer vir die St Gallen-simposium opgetree. Dit is ’n prestigeryke jaarlikse geleentheid...
Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit...
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: 'n gesprek oor implikasies aan die US Gedeeltes van hierdie artikel is deur ChatGPT geskryf. Die vooruitgang in...
Me Mmanape Hlungwane, 'n PhD-student in die Departement Afrikaans en Nederlands, het onlangs die gesogte MITACS Globalink Navorsingstoekenning ontvang. Hierdie...
Ons het Mei met die gedenking van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die US. In hierdie...