Skip to main content

ʼn Dag in die lewe: Heilet Bertrand

​As bestuurder van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) is Heilet Bertrand dink altyd vooruit om kliënte op hoogte van toekomstige neigings en ontwikkelings...

US speel sy rol in vreedsame en inklusiewe ontwikkeling in Afrika

​​Die stigting van die Besigheid- en Konflikwaarnemingsentrum (BKWS) by die Stellenbosch Besigheidskool verleen erkenning aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Varswater-biodiversiteit noodsaaklik vir ons oorlewing

Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit word jaarliks op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times, skryf prof Michael Samways van die...

Gesonde Jy

​Sukkel jy met lae rug pyn of net moeg van die heeltyd sit? Kom sluit aan by ons gesonde jy program vanaf 29 Mei tot 23 Junie. DIe progam is ontwerp deur 'n...

Verbind tot Afrika: SSA sluit betekenisvolle vennootskappe vir US

​Die institusionele tema van die Universiteit Stellenbosch (US) vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en op 25 Mei vier ons saam met die wêreld Afrika-dag...

Veldkos en inheemse produkte deel van kulinêre storie om hulde te bring aan Krotoa

Alikrik, boegoe, wildeknoffel, gebraaide oslewer en mossels was van die enkele plaaslike en inheemse produkte en bestanddele op die spyskaart van die...

ʼn Dag in die lewe: Danielle Radloff

​Danielle Radloff was nooit van plan om ʼn “loopbaan in loopbane" te volg nie, maar haar grondige begrip van die globale werkkonteks beteken sy is goed toegerus...

Nuwe model werp lig op oorsprong van mense in Afrika

Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling van ʼn evolusiemodel wat nuwe lig werp op vrae...

ʼn Dag in die lewe: Elizabeth Newman

Enigeen wat al die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek besoek het, sal weet Elizabeth Newman is die hart en siel van die kantoor....

AI² x Auxin: KI-bevorderde leer

AI² x Auxin: KI-bevorderde leer​​ Met kunsmatige intelligensie (KI) wat die wêreld vinnig verander, het die hoër onderwyssektor die uitdaging om ons doel te...
Subscribe to