Skip to main content

Verbind tot Afrika: Prof Lorna Dreyer beywer haar vir sosiale geregtigheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en vandag vier ons Afrika-dag saam met die res van die wêreld...

ʼn Dag in die lewe: Dannielle Kenny

​As ʼn ekstrovert wetenskaplike en sosiale skakelingspraktiyn van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe​ (FGGW) kommunikeer Dannie Kenny...

Prof Jansen gekies as 'n finalis in die gesogte NSTF-toekennings

Prof Jonathan Jansen, Professor in Onderwysbeleidstudies aan die Fakulteit Opvoedkunde, is gekies as 'n finalis vir die Lifetime Award van die jaarlikse...

Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreek

Prof Euan Phimister van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy...

‘Stille massaramp’ van vermiste en ongeïdentifiseerde mense – forensiese gesigsbeelding maak 'n verskil

Daar is elke jaar 'n geraamde 7 000 – maar waarkynlik nader aan 10 000 – ongeïdentifiseerde lyke in Suid-Afrika se regsgeneeskundige laboratoriums wat op...

Unieke samewerking lei tot vestiging van internasionale navorsingsgroep in polimeerskeiding

Die Leibniz Instituut vir Polimeernavorsing (IPF) in Dresden, Duitsland en die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, (US)...

Verbind aan Afrika: Prof Ben Sebitosi neem die voortou

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei vier ons Afrikadag saam met die res van die...

ʼn Dag in die lewe: Zukhanye Magwa 

​Toe hy nog ʼn jong seun was, het Zukhanye Magwa besluit hy gaan aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer. Vandag is dié voormalige studente-atleet en...

Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind

Afgesien van die akademiese uitdaging het twee goed dr Tawanda Zininga laat besluit om 'n dosent in biochemie by die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US)...

US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek

Die storie wat aan Hana Gammon (20) die eerste prys in die 2023-Statebond-kortverhaalkompetsie vir die Afrika-streek besorg het, is aan ʼn baie spesiale mens...
Subscribe to