Bykans drie dekades ná die aanvang van Suid-Afrika se demokrasie word die skoolstelsel steeds deur ongelyke leergeleenthede geteister. ʼn Gekombineerde...
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Leerstoel in Interkulturele Bevoegdhede is aan die Universiteit...
“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word...
Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het p rof Taryn Young op ʼn klomp...
Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit...
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool...
Prof Herman Wasserman, Voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is genooi om by 'n nuwe internasionale gesaghebbende...
Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en...