Skip to main content

Skryf in vir ons Junie-Julie-fotokompetisie ter viering van Wêreldomgewingsdag 2023

​Hierdie jaar herinner die tema vir Wêreldomgewingsdag 2023 ons daaraan dat ons optrede oor plastiekbesoedeling saak maak. Die Universiteit Stellenbosch se...

‘Eco2Wine’ en die EU Horizon Europe se Doktorale Opleidingsnetwerkprojek Oorgehaal om Innovasie en Kommunikasie in Wynbereiding ʼn Hupstoot te Gee

​Die Universiteit Stellenbosch is een van ʼn konsortium van nege universiteite wêreldwyd wat suksesvol meegeding het om ʼn EU Horizon Europe-projek van vier jaar...

Groep Ivoorkus-studente volg US-kursus in Engels vir die sakewêreld Eerste niegraadmobiliteitsprogram vir Afrikastudente

​'n Groep van 23 magisterstudente in Sakestudie van die Nasionale Politegniese Instituut Félix Houphouët Boigny (INP-HB) in Yamoussoukro, Ivoorkus, volg van 9...

Kontekstualiseer China se rol in wêreldbestuur

​Harmonie, 'n sosiale waarde wat China hoog op prys stel, strook goed met redelikheid, korrektheid en versoenbaarheid – drie van die kernaspekte waarom...

Verbind aan Afrika: Prof Delia Haynes blink uit met kristalle

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika” en op 25 Mei vier ons Afrika-dag saam met die res van die...

Anatomie uit ʼn ander perspektief

Speelklei is nie ʼn item wat gereeld op rekwisisievorms van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) verskyn nie. Dis wel iets wat Janine...

SANW moet bewustheid oor kubersekuriteit opskerp

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is net so kwesbaar vir kuberaanvalle soos enige ander entiteit of organisasie. Om kuberaanvalle te voorkom of te...

‘Moeder van die Nasie’ vereer in seremoniële seëning van die US se Krotoa-gebou

Liedjies, dromslae en inkantasies het op Saterdag, 20 Mei deur Stellenbosch se geskiedkundige eikeboom-omringde strate weerklink toe tradisionele genesers...

Prof Wessel du Toit help om die gehalte van wyn te verbeter

Prof Wessel du Toit van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met...

Verbind aan Afrika: Dr Christian Lueme fokus op ʼn gesonde planeet

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei het ons Afrikadag saam met die res van die wêreld...
Subscribe to