Skip to main content

Suid-Afrikaanse Wiskundige Wetenskaplike Navorsingslandskap in 2024 deur Prof Loyiso Nongxa (WITS)

​Maandag 12 Junie 2023, 16h00, Neelsie-Cinema In hierdie aanbieding spekuleer ons oor hoe die navorsingslandskap in Suid-Afrika oor 20 jaar kan lyk. Ons...

Die rekeningkunde werknemers van die toekoms moet multi-vaardig wees

​​Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.​

Snuitkewernavorser help eie "genetiese biblioteek" vir Suid-Afrikaanse spesies skep

Kleintyd het 'n boek in Benoni se biblioteek die eerste keer dr. Steffan Hansen se belangstelling in snuitkewers (ook bekend as kalanders) geprikkel. Oor die...

US-studente en alumni op pad na die Lindau Nobelpryswennersvergadering vir Fisiologie en Geneeskunde

Vier jong wetenskaplikes en alumni van die Universiteit Stellenbosch is deel van die groep van nege jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat gekies is om van 25...

Wêreldomgewingsdag: Burgerlike ongehoorsaamheid en die klimaatsaktivistebeweging

Wêreldomgewingsdag word jaarliks op 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf prof Oliver Ruppel van die Department Handelsreg dat in die...

Uitkoms van mosies - Buitengewone vergadering van die US Konvokasie

Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die uitslag van die buitengewone vergadering van die Konvokasie wat Donderdagaand, 1 Junie...

Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer — Kathryn Smith

Suid-Afrika worstel met ʼn stille massaramp van vermiste en ongeïdentifiseerde mense wat samewerkende intervensies en oplossings uniek aan ons konteks verg. Só...

Gesiene navorsers sal US-vlag laat wapper by SA se ‘Wetenskap-Oscars’

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal goed verteenwoordig wees by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2022/23 met nie...
Subscribe to