Skip to main content

Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”

“Die blote feit dat ons geleef het, is nie wat sin gee aan die lewe nie. Die betekenis van die lewe wat ons lei word bepaal deur die verskil wat ons aan ander...

Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen

Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n...

Hoë-gehalte mentorskap bemagtig vroue in ingenieurswese

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is Vrydag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, het drr Karen Garner & Chantelle (Departement...

Die Aanpak van Armoede, Voedselonsekerheid, en Bestaansbeveiliging via Vordering met MOD’e en die Aanvang van VOD’e

ʼn Onlangse werksessie, gereël deur Elina Amadhila, ʼn Iso Lomso-genoot by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing, het die vooruitgang met die...

US se Fakulteit Regsgeleerdheid vestig Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

Verskeie faktore kan die doeltreffende funksionering van die finansiële stelsel beïnvloed en dit kwesbaar laat vir onstabiliteit en manipulasie. Dít kan weer...

New Yorkse mediakenner bring vaardighede na US se Departement Joernalistiek

​​’n Suid-Afrikaanse mediakenner wat in die Verenigde State gesetel is, het hom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek aangesluit as...

US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses

​Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed...

Xeketwana praat oor ubuntu en Afrikatale by Universiteit van Pardubice

Dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudies) is op 16 Junie deur die Taalsentrum van die Universiteit van Pardubice in die Tsjeggiese Republiek...
Subscribe to