Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (1 Julie 2023) vergader om die volgende sake te bespreek: Die verslag van die Lewis-komitee, wat deur...
Die South African Association of Language Teaching (SAALT) het van 19-21 Junie sy jaarlikse konferensie in Pretoria by die Time Square Maslow Hotel in Menlyn...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens 'n merkwaardige prestasie behaal deur met 171 plekke op die jongste QS- (Quacquarelli Symonds-) wêreldranglys...
Tien personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) is gekies vir vanjaar se gemengde mobiliteitsprogram vir professionele administratiewe steundienste-...
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se hoog aangeskrewe wetenskaplikes, prof Gerhard Walzl, hoof van die Departement Biomediese Wetenskappe in die...
'n Nuwe sentrum vir entrepreneurskap wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig word, sal die kollig op entrepreneur‑innovasie en ‑groei op die...
Mikro-, Klein- en Middelslagondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day, skryf die uitvoerende bedryfshoof van die...