Skip to main content

Universiteit Stellenbosch sentreer volhoubare ontwikkeling met Impakkantoor

Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om ʼn sistemies volhoubare instelling te wees wat kontinentale en wêreldwye volhoubare ontwikkelingsuitdagings aanpak...

US mariene bioloë raap toptoekennings op by SASAqS Konferensie

​Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met die louere weggestap by die onlangse jaarkongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir...

Maties vasberade om mode volhoubaar en toeganklik te maak

​Dit was die “gekste" ses maande van hulle lewe, maar twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Wihan Joubert en Bernard Combrink, is besig om 'n...

Prof Wesaal Khan help verseker almal het toegang tot veilige, bekostigbare drinkwater

Prof Wesaal Khan, verbonde aan die Departement Mikrobiologie in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs haar...

SPL PUBLIC ADMINISTRATION HONOURS CONTACT WEEK

From 19 to 23 rd June 2023 the School of Public Leadership (SPL) hosted an enriching and insightful contact week for the Honours in Public Administration...

FGGW speel pioniersrol in telerehabilitasie-opleiding

Telegesondheid het ver gevorder sedert die dae van landlyn- en tweerigtingradio-oproepe tussen gesondheidspraktisyns wat hulleself in verskillende liggings...

US wetenskaplike vereer deur wêreld se grootste organisasie vir sportgeneeskunde en oefeningwetenskap

​Prof. Kathy Myburgh is slegs die tweede Suid-Afrikaanse wetenskaplike wat deur die Amerikaanse Kollege vir Sportgeneeskunde (ACSM) vereer is vir haar...

US bied internasionale netbalkonferensie vóór wêreldbekertoernooi aan

Die afdeling vir Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) hou binnekort vir die eerste keer 'n internasionale netbalkonferensie. Die geleentheid is...
Subscribe to