Skip to main content

Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm

Gesondheidsorgpraktisyns kan in afgeleë gebiede of in noodgevalle baie vinniger besluit watter soort behandeling 'n pasiënt benodig indien hulle onmiddellik...

'Eenmaal 'n Matie, altyd 'n Matie'

Ontmoet vir Johannes Gehrig en Hannes Hellwege, wat van hulle tyd afstaan om die Universiteit Stellenbosch se alumni-netwerk in Stuttgart en Berlin...

Unieke werksessies lei tot ’n waardering van ons gedeelde menswees

​Aan die einde van die Siyakhula-werksessies is daar altyd deelnemers wat sê dit was glad nie wat hulle verwag het nie. Hierdie opmerking word dikwels deur...

Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef

Dinsdag 18 Julie is Mandeladag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Cape Times en News24 herinner prof Nico Koopman (Sosiale Impak, Transformasie en...

PhD-kandidate leer suksesgeheime by netwerkgeleentheid van ADA-winterskool

​As deel van sy winterskool vir 2023, het die Afrika Doktorale Akademie (ADA) in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal op 11 Julie 'n netwerkgeleentheid...

Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in Suider-Afrika help verbeter

Ondanks 'n oorvloed inheemse groente en vrugte in Suider-Afrika, word die inwoners van die streek steeds aan voedselonsekerheid blootgestel. Dit wil lyk asof...

If the going gets tough, you go canoeing around Mauritius

​Liezel Matthee, our Chief Director Facilities Management’s personal assistant, and her husband decided to explore the famous island of Mauritius a little...

Moenie die hond se aandag aflei nie … en ander lesse uit Lei met Gestremdheid

​Het jy geweet dat wanneer jy iemand teekom wat blind is, jy jou daarvan moet weerhou om aandag aan hulle gidshond te gee? Hoewel dit 'n natuurlike reaksie mag...

Drie gesogte ‘Wetenskap-Oscars’ vir US

Die Universiteit Stellenbosch (US) het drie gesogte pryse losgeslaan by die 2022/2023 Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings wat...
Subscribe to