Skip to main content

Understanding Bat-Borne Viruses: CERI's Monthly Seminar Highlights One Health Approach

The threat of bat-borne viruses in Southern Africa continues to be a major concern for public health and wildlife conservation. In a bid to shed light on this...

US-studente onderneem 'n transformerende reis oor die Gariep

Terwyl die res van die kampus vir die Junie-Julie-vakansie in hibernasiemodus gegaan het, het 20 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) by hul eweknieë...

Prof Nadine Bowers-Du Toit help geloofsleiers om belangrike samelewingskwessies aan te spreek

Prof Nadine Bowers-Du Toit, hoof van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Donderdag 3 Augustus 2023...

Prof Thuli Madonsela in gesogte VN pos aangestel

Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots om aan te kondig dat prof Thulisile “Thuli” Madonsela, direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid by die...

Besoek aan SciMathUS deur Kansas Universiteit skep geleenthede vir samewerking

Agt leerders, vergesel deur drie personeellede van die Kansas Universiteit (KU) se Trio-programme se Upward Bound-inisiatief, het SciMathUS in Julie besoek. Die...

Internasionaal-gerekende filantroop nooi US-Koor en Rektor na Japan

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, en 50 lede van die US se internasionaal bekroonde koor is op pad na...

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Maureen Robinson

Fakulteit Opvoedkunde vier hierdie Vrouemaand merkwaardige vroue in die fakulteit. Prof Maureen Robinson het reeds afgetree, maar het vir baie jare...

SUNFin is lewendig

​Die werk wat vier jaar en drie maande gelede begin is, het daartoe gelei dat die Universiteit Stellenbosch op 26 Julie 2023 sy 35 jaar-oue erfenisstelsel Tera...
Subscribe to