Skip to main content

'US lewer betekenisvolle bydrae om die mensdom vooruit te help - Rektor by sportberaad

“Ons wil relevant wees vir die mense van ons land, vasteland en die res van die wêreld en ons wil 'n betekenisvolle bydrae lewer wat die mensdom in sy...

Fakkeldraer vir vroueatlete gee die toon aan by Maties Sport

​ Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels

​Prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar...

Antibioties-weerstandige sepsis eis steeds pasgeborene lewens in Afrika

ʼn Nuwe Europese-Afrika-samewerkingsooreenkoms wat ten doel het om die wyse waarop infeksie in pasgeborenes behandel word, is onlangs van stapel gestuur. Die...

Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

Aansoeke vir die Universiteit Stellenbosch (US) se 2023 voorgraadse befondsingsgeleenthede het op Dinsdag, 1 Augustus 2023 oopgemaak. Die Universiteit moedig...

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Doria Daniels

Fakulteit Opvoedkunde vier gedurende Vrouemaand van die vroue wat 'n deurslaggewende rol speel in die groei en ontwikkeling van die fakulteit. Prof Doria...

Innoverende aanlyn kortkursus bring studente in aanraking met werklike volhoubaarheidskwessies

Die Universiteit Stellenbosch (US) bied weer binnekort sy innoverende Future 17 Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (DVO) Uitdaging-kortkursus aan waarby...

Portugese president vereer prof Tulio de Oliveira met Orde van Meriete-medalje

​In a momentous ceremony held on the evening of June 5th, 2023, aboard a Portuguese Navy Ship docked in South Africa, Portuguese President Marcelo Rebelo de...
Subscribe to