Skip to main content

Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

​Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die...

#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’

​ Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Emosiegerigte Paartjieterapie in Uganda

​Emosiegerigte paartjieterapie (EFCT) is een van slegs enkele verhoudingsterapiemodelle met bewese doeltreffendheid in diverse kulturele kontekste. Die meeste...

Taalwetenskap-skatkis oorhandig

​Die Departement Afrikaan​s en Nederlands het Donderdag 17 Augustus 2023 kopieë van die nuwe boek Fritz Ponelis en die Afrikaanse taalwetenskap aan prof. Fritz...

Kandidate: Konvokasie vakature op die Raad

​Die nominasies om die vakature in die US Raad vir ʼn lid van die Konvokasie te vul, het op 20 Augustus 2023 gesluit. Ons maak graag van die geleentheid gebruik...

Min het nog verander vir vrouesport in SA

Ter viering van Vrouemaand skryf dr Nana Adom-Aboagye van die Sentrum vir Sportleierskap by Matie Sport in ʼn meningsartikel vir News24 (21 Augustus 2023) dat...

#USVroue: Samantha Diedericks open deure vir sakevroue

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

US vaar weer goed op ARWU-ranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees word gerugsteun deur die feit dat die instelling een...

#USVroue: ’n Perfekte mengsel van wetenskap en tradisie

​Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...
Subscribe to