Skip to main content

Prof Jansen deel die geskiedenis en integriteit van SA universiteite met Knight-Hennessy studente

Elf Knight-Hennesy studente en vyf personeellede van Stanford Universiteit het Fakulteit Opvoedkunde op 21 Augustus besoek. Hulle is deur die Kantoor van prof...

Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie

Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die...

'n Geskenk vir die volgende generasie Maties

Verlede jaar het Nick Smit, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), en sy lewensmaat Francois Conradie besluit dis tyd om van hul voorregte in...

Transformatiewe Assessering Praatjie

Talks @ Stellenbosch University​ se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff...

Matteus-evangelie hou lesse in oor vergifnis, versoening — Prof Marius Nel

Prof Marius Nel van die Departement Ou en Nuwe Testament in die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 24 Augustus 2023 sy intreerede...

Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente

​Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die...

Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die...

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman

Nog 'n merkwaardige vrou wat verskeie groot mylpale behaal het, is Erika Hoffman. Sy het in 2000 by die US begin werk by IMSTUS wat in 2013 deel geword het van...

Biodiversiteit van natuurlike woude buffer felheid van uitheemse boomindringing

'n Nuwe studie wat hierdie week in Nature gepubliseer is, het gevind dat die inheemse biodiversiteit van natuurlike woude, grootliks die felheid van uitheemse...

#USVroue: Top US genitikus ontsluit die geheime van seldsame siektes vir pasiënte en studente

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...
Subscribe to