Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat...
'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde...
Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...
Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede...
Die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof...
ʼn Afvaardiging van Brasiliaanse akademici, wat sowat 20 hoëronderwysinstellings verteenwoordig en deur die Brasiliaanse Vereniging van Rektore van Staats- en...
Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word. ʼn Onlangse referaat met die...
Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van die...