U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse OLA-seminaar (onderrig, leer en assessering) wat deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking aangebied word...
Governments around the world are being confronted with unprecedented opportunities and challenges. The convergence of emerging technologies such as artificial...
'n Nuwe manier van leer en assessering is deur Delecia Davids, 'n dosent in Fakulteit Opvoedkunde, ontwerp. Davids het 'n spelgebaseerde manier van leer en...
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota...
'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US...
Middelweerstandige tuberkulose (DR-TB) hou 'n wêreldwye gesondheidsbedreiging in weens die hoë sterftesyfer, koste van behandeling en die oordragsrisiko. Daar...
Die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) het in Augustus sy 25 ste bestaansjaar in Hirosjima, Japan, gevier. Dit was 'n heuglike geleentheid, veral...
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar 30 jaar van internasionalisering. Terselfdertyd berei US Internasionaal voor vir 'n eksterne ewekniebeoordeling...