Skip to main content

US geologiestudent kry toptoekenning by internasionale konferensie

​Navorsing oor die oorsprong van goudneerslae in die Kibali-streek van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), het aan 'n geologiestudent van die...

#IdeasForChange voedselsekuriteit-uitdaging: Stellenbosch se toekoms bereik nuwe hoogtes

​Stellenbosch Netwerk se vyfde #IdeasForChange uitdaging fokus op hoe ons die manier waarop aan ons voedselsekuriteit dink, te revolusioneer om mense te...

Kinderkankerbewustheidsmaand: Mense wat kinderkanker oorleef, het langtermynsorg nodig

Die meeste mense wat kanker as kind oorleef, sal ten minste een gesondheidsprobleem of komplikasie (latere gevolge) maande of jare ná die vorige kanker of die...

Internasionale Dag van Demokrasie: Maniere om lewe in SA se demokrasie te blaas

Die Internasionale Dag van Demokrasie is op Vrydag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch...

US vier inhuldiging van twee nuwe UNESCO-leerstoele

​Die seremoniële inhuldiging van die twee nuutste leerstoele van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) aan die...

Inspirerende leierskap: US se nuwe MH-hoof neem die voortou

​Miriam Hoosain bedink haar antwoord versigtig wanneer jy haar vra om haarself te beskryf. “Nuuskierig" sal ʼn gepaste woord wees, besluit sy. “Een ding wat...

US-afvaardiging bou netwerke in Japan

​'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het in Augustus na Japan gereis om met universiteitsvennote te skakel en aan verskeie geleenthede van...

Prof Ada Jansen ondersoek moontlike belastingstelsel-hervorming wat welsynsverbeterende beleide ondersteun

Prof Ada Jansen, voorsitter van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 12...

US-geleide internasionale konsortium ontvang EU-toekenning van R101 m vir navorsing oor epidemies

Die Universiteit Stellenbosch (US) staan aan die hoof van 'n internasionale konsortium wat onlangs 'n toekenning van vyf miljoen euro (nagenoeg R101 miljoen)...

Bekendstelling van die Suid-Afrika-Nederland Kubersekuriteitskool – ʼn eerste in Suider-Afrika

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Haagse Sentrum vir Strategiese Studies​ (HCSS) het kragte saamgesnoer om Suid-Afrika se eerste Internasionale...
Subscribe to